Home / P=398 /

wie is die mooiste in die Wes Rand ?  
Posted By Webmaster @ 2:29 pm
January 20, 2010

20  Januarie 2010

Die Redakteur,

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste in die Wes Rand ?

Die jaarlikse Mogale Tourism’s Mej & Mnr Wes Rand vind weer plaas op 12 Junie 2010.  Maggie Da Silva en Wynand Human gaan hulle krone oorhandig by hierdie glans geleentheid.

Maggie en Wynand het wonderlike werk verrig tydens hulle jaar van glorie en wil graag hulle onderskeidelike krone oorhandig aan ‘n dame en heer met dieselfde missie en visie vir die Wesrand , en ook help om die jeug van vandag ‘n beter kans in die lewe te gee deur deure oop te maak.  Die Sluitingsdatum vir inskrywings is 23 April 2010.

Die dames moet tussen die ouderdomme van 17-25 wees en die mans 17-28.  Die deelnemers moet werk, woon of studeer in die Wes Rand.

Wonderlike pryse te wen.

Inskrywings moet vergesel word van ‘n portfolio of twee fotos, asook ‘n CV en R250.00 inskrywingsgeld.  Inskrywingsvorms is beskikbaar by die kantoor van Mogale Toerisme, Kommissarisstraat 57, Krugersdorp of skakel 011-953-3727/ 660-4865

Kaartjies om die kroning by te woon beloop R165.00 per persoon en sluit ‘n driegang maaltyd en ‘n uitstekende vertoning in.  Belangstellendes kan Mogale Toerisme kontak by die bogenoemde nommer

The Editor,

PRESS RELEASE

Mirror, mirror on the wall, who is the fairest of them all on the West Rand ?

The annual Mogale Tourism’s Miss & Mr. West Rand will take place on the 12th June 2010 at a prestigious function in the Centenary Hall, Krugersdorp.

Maggie da Silva and Wynand Human will be handing over their respective crowns.  Maggie and Wynand worked very hard during their term of reign and would like to hand over their crowns to persons that will share their same mission and vision to make the West Rand a better place for all and help uplift the youth of to-day.

The ladies must be between the ages of 17-25 and the men 17-28 years.  The entrants must either work, study or reside on the West Rand.

The closing date for entries is 23 April 2010.  The final evening will be on 12 June 2010.  This is a prestigious function and the highlight on the social calendar.  Wonderful  prizes to be won.

Entry forms are available from Mogale Tourism, 57 Commissioner Street, Krugersdorp and must be submitted together with a portfolio or 2 photographs, a CV and R250.00 entry fee.

Tickets for the final evening are R165.00 per person and include a three course dinner, and great entertainment.  Those interested can phone Mogale Tourism to book.

Phone 011-953-3727/660-4865 for further information.

DEHLIA VAN STADEN

DIRECTOR

Filed under: Mogale Tourism

No Comments

No comments yet.

RSS feed for comments on this post. — —

Sorry, the comment form is closed at this time.